Consider the reaction below and use the data supplied to determine the rate law and overall order of the reaction. Write your answer for the rate law in the format e.g. k[A]^6[B]^3.
Oorweeg die reaksie hieronder en gebruik die data voorsien om die tempowet en algehele orde te bepaal van die reaksie. Skryf jou antwoord vir die tempowet in die formaat e.g. k[A]^6[B]^3.
A + BC
Exp.
[A]
[B]
Rate/Tempo
Eksp.
(M)
(M)
(M.s^-1)
1
0.10
0.10
0.075
2
0.20
0.10
0.30
3
0.050
0.20
0.075
4
0.25
0.25
2.9